
Monique Steyn
Monique Steyn is known as one of South Africa's best female vocalists with a wide range of music releases to her name. Fans react to the pop feel of her music combined with a deeper meaning in her lyrics! Monique Steyn is bekend as een van ons beste vroulike stemme met ’n wye reeks van treffers agter haar naam. Haar aanhangers geniet haar pop musiek en diep betekenisvolle lirieke.