Jakkie Louw资料,Jakkie Louw最新歌曲,Jakkie LouwMV视频,Jakkie Louw音乐专辑,Jakkie Louw好听的歌

Jakkie Louw

Jakkie Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir treffers soos Drie Pikkewyne, Bamboesbos, Gemaak in SA, Voshaarnooi en die Hoendersong. Op sy Gemaak in SACD, het hy 'n groot treffer gehad met Een miljoen woorde. Hy tree ook saam met Kevin Leo onder die verhoognaam Jakkals en Leo op. Hy het begin as musikant op Stellenbosch en het later na Pretoria verhuis. In daardie jare het hy treffers soos Rambo die polisiehond en 'n Bottel Tas gehad.\r Louw is die outeur van die boek Liedjieskrywer 101, waarin hy mense leer hoe om liedjies te skryf en met ritme en rym te werk. Hy het die boek aan sy pa, Nico Louw, opgedra.

最新歌曲

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!